FREE SHIPPING FOR ALL ORDERS OVER R1000

NEW IN

Baie dankie vir jou flink diens Sunita!! Ek het my pakkie binne 4 dae vanaf bestelling ontvang. My rokkie is pragtig! Ek sal verseker jou bladsy dophou en weer in die toekoms bestel.

-Michelle Willis Ferreira-


Sunita duisende dankies dat jy altyd bereid is om die ekstra myl te stap vir jou kliënte!! Dankie dat jy altyd help om nuwe en ouer items te soek en te vind 😉 Jy is die beste ⭐⭐⭐

-Janine Liebenberg-